Welcome by die Protea Groep
Die Protea Groep bied twee doelgerigte aftree-oorde wat die perfekte omgewing bied vir mense wat opsoek is na ʼn gemaklike, sorgvrye omgewing om in af te tree. Protea Centurion en Protea Heuwelsig is geleë in Lyttelton, Centurion. Albei ons aftree-oorde is ideaal geleë naby hospitale, nooddienste, kerke, winkelsentrums en nog baie meer.
In onseker tye is dit nodig om te weet dat daar ’n gemeenskap is wat aan al u behoeftes voorsien asook aan u veiligheid en sekuriteit bied tydens u aftrede. Sodoende is u verseker dat u en u gesin voldoende gemoedsrus beleef.
Word deel van ons aftree-gemeenskap deur ons vandag te skakel om ‘n afspraak te skeduleer.
Gemak en Privaatheid
- Sorgsentrum
- Eetsaal / Ontspanningsaal;
- 24 -uur beheerde toegang plus uitmuntende sekuriteit, gewapende reaksie en elektriese heinings;
- Minibus verskaffing van vervoer aan plaaslike winkelsentrums;
- Haarsalon en ‘n biblioteek;
- Huishoudelike hulp vir ‘n paar uur per week en tuin onderhoud
- Ontspanningsfasiliteite insluitend ‘n swembad, lapa en braai area.
- Afstandbeheer noodknoppie sisteem
- Administratiewe dienste
Ons Missie
Ons bied inwoners die vermoë om ‘n beter lewe te geniet soos hul ouer word, veral omdat hulle gekies het om in Protea Aftree-Oord te woon. Hul kan die meeste uit hul aftree jare neem terwyl hulle hul onafhanklikheid so lank as moontlik behou. Die Oorde is doelgerig gebou volgens die hoogste moontlike standaarde; ons aftree gemeenskap stel mense in staat om ‘n onafhanklike leefstyl te geniet binne ‘n ondersteunende voortgesette sorg gemeenskap. Hiermee saam kom die gerusstelling om te weet dat hul nie weer hoef te verhuis nie – selfs al verander hul omstandighede.
Kies Jou Aftree-oord

Protea Centurion

Protea Heuwelsig

Protea Sorgsentrum
Getuigskrifte
Somebody once said our Retirement Village is incorrectly name, it should be Hemelsig, not Heuwelsig. Dit som ons oord so mooi op, want dit is soos die inwoners dit beleef! Veilig, Rustig, Gesondheidsorg, Kerkdienste, Musiekaande asook Speletjies aande. Heerlike etes uit die eetsaal, asook op Sondae. Alles verloop klopdisselboom, vanaf die Bestuur tot by die grassnyers. Taking a walk through the Village, you will be surprised at how much every resident is taking pride in his/her little garden. Kom steek jou kleim af en bied jou kreatiewe denke aan, waar ookal benodig en tot voordeel van Protea Aftreeoord Heuwel (Hemel)sig. Sodoende vind jy vinnig die hartklop van die oord.
Om by Protea Aftree-Oord Centurion te koop en te woon, was een van die beste besluite wat ons in ons lewe geneem het. Ons bly alreeds 3 jaar hier. Ons huis is pragtig, lig bedags en ons voel veilig dag en nag!Ons stap graag in die Oord en geniet al die mooi tuine, wat so mooi en goed versorg word.Alles wat ons nodig het is net om die draai by vele winkel sentrums.
Ons geniet elke dag danksy Protea en word met groot tevredenheid aanbeveel!
Kom sluit beslis by ons aan!
Now living in Heuwelsig, a Protea Retirement Village and loving it. A spacious cottage, facing green lawn, trees and beautiful gardens. Thank you Gretchen Munnik-Kyriazis for all the assistance you gave us in our search, the refurbishment and just generally. We are close to Unitas Hospital, shops, coffeeshops and other amenities. The cottage has two bedrooms, a study, lovely kitchen and a large stoep enclosed by large glass windows that slide open. Frailcare centre available, a swimming pool, library and pretty walks. Lovely staff, dining facilities..we are so grateful to be housed here in our Autumn years!
Kontak Ons